In sommige kringe het daar ’n hernieude aandrang ontstaan om die Naam van Jesus as “Josua” of “Jashua” weer te gee in vertalings, veral met ’n beroep op die Hebreeuse vorm יְהוֹשֻׁעַ (Yehoshua). Hierdie benadering word dikwels aangebied as ’n herstel van sogenaamde “oorspronklike” Bybelse akkuraatheid. Tog berus hierdie argumentasie dikwels op ’n gebrekkige verstaan van taalontwikkeling, transliterasie, en, meer fundamenteel, van die teologiese aard van die Nuwe-Testamentiese openbaring self.
Paulus
Woensdag se Woord: Filippense 4:8
Posted on by Prof. Gerrit
Woensdag se Woord: Filippense 4:7
Posted on by Prof. Gerrit
Woensdag se Woord: Filippense 4:6
Posted on by Prof. Gerrit
Woensdag se Woord: Filippense 4:5
Posted on by Prof. Gerrit
Woensdag se Woord: Romeine 12:2
Posted on by Prof. Gerrit
Woensdag se Woord: 1 Kor. 1:18
Posted on by Prof. Gerrit
Woensdag se Woord: Kolossense 3:1
Posted on by Prof. Gerrit







