Hoe bereken ons Hemelvaartdag?

Ek wil graag weet hoe Hemelvaartdag bereken word?

Hemelvaart val op die 40ste dag na Paassondag. Daarom is Hemelvaartsdag altyd op ‘n Donderdag.