Pinksterreeks 2020: Die onse Vader gebed Deel 5

As gevolg van die COVID-19 inperkings en die feit dat byeenkomste van die kerk nie toegelaat word nie, word die pinksterreeks hierdie jaar opgeneem en aanlyn beskikbaar gestel. Die tema vir die week is: Ons Vader wat in die hemel is leer ons bid oor alles wat ons nodig het. In die laaste deel luister ons vanaand wat is die betekenis van die woorde: Aan U behoort die koninkryk, en die krag en die  heerlikheid tot in ewigheid. Amen.

Luister gerus na hierdie week se pinksterreeks wat ‘n boodskap van troos en bemoediging inhou vir almal van ons.

Seënwense.

Pinksterreeks 2020: Die onse Vader gebed Deel 4

As gevolg van die COVID-19 inperkings en die feit dat byeenkomste van die kerk nie toegelaat word nie, word die pinksterreeks hierdie jaar opgeneem en aanlyn beskikbaar gestel. Die tema vir die week is: Ons Vader wat in die hemel is leer ons bid oor alles wat ons nodig het. In die vierde deel luister ons vanaand wat is die betekenis van die woorde: Lei ons nie in die versoeking nie, maar verlos ons van die bose. 

Luister gerus na hierdie week se pinksterreeks wat ‘n boodskap van troos en bemoediging inhou vir almal van ons.

Seënwense.

Pinksterreeks 2020: Die onse Vader gebed Deel 3

As gevolg van die COVID-19 inperkings en die feit dat byeenkomste van die kerk nie toegelaat word nie, word die pinksterreeks hierdie jaar opgeneem en aanlyn beskikbaar gestel. Die tema vir die week is: Ons Vader wat in die hemel is leer ons bid oor alles wat ons nodig het. In die derde deel luister ons vanaand wat is die betekenis van die woorde: Gee ons ons daaglikse brood en vergeef ons ons skulde, soos ons ons skuldenaars vergewe…

Luister gerus na hierdie week se pinksterreeks wat ‘n boodskap van troos en bemoediging inhou vir almal van ons.

Seënwense

Pinksterreeks 2020 – Die onse Vader gebed Deel 2

As gevolg van die COVID-19 inperkings en die feit dat byeenkomste van die kerk nie toegelaat word nie, word die pinksterreeks hierdie jaar opgeneem en aanlyn beskikbaar gestel. Die tema vir die week is: Ons Vader wat in die hemel is leer ons bid oor alles wat ons nodig het. In die tweede deel luister ons vanaand wat is die betekenis van die woorde: Laat U wil geskied, soos in die hemel, so ook op die aarde…

Luister gerus na hierdie week se pinksterreeks wat ‘n boodskap van troos en bemoediging inhou vir almal van ons.

Seënwense

Pinksterreeks 2020: Die onse Vader gebed Deel 1

 

As gevolg van die COVID-19 inperkings en die feit dat byeenkomste van die kerk nie toegelaat word nie, word die pinksterreeks hierdie jaar opgeneem en aanlyn beskikbaar gestel. Die tema vir die week is: Ons Vader wat in die hemel is leer ons bid oor alles wat ons nodig het. In die eerste deel luister ons vanaand wat is die betekenis van die woorde: Ons Vader wat in die hemel is, laat U Naam geheilig word; laat U koninkryk kom…

Luister gerus na hierdie week se pinksterreeks wat ‘n boodskap van troos en bemoediging inhou vir almal van ons.

Seënwense

Prof. Gerrit