Oor gdssmit.com

‘n Webblad met ‘n seleksie van my bydraes, skryfwerk en gedagtes vir gebruik deur my studente en broeders in die bediening van ons Here Jesus, asook mede-broeders en susters wat meer wil leer oor God se Woord, die Christelike kerk en ons roeping in die wêreld.

“Ek het geplant, Apollos het natgemaak, maar God het laat groei. So is dan hy wat plant of hy wat natmaak, niks nie, maar God wat laat groei” – 1 Kor. 3:6-7

Kennisgewing:

© Kopiereg voorbehou. Die inligting op hierdie blad is die vrug van baie jare se werk en ek sit voortdurend nuwe stof by. Jy mag dit gebruik vir persoonlike studie en geestelike verryking, maar geen van die inligting mag op enige ander plek, of in enige ander vorm weergegee word, sonder my toestemming nie. Jy mag ook nie my naam van publikasies verwyder en dit aanbied op ‘n ander plek of wyse nie. Jy mag met graagte na spesifieke onderwerpe verwys of aanhalings maak vanaf my blad, op voorwaarde dat behoorlike navorsingspraktyke eerbiedig word. Erkenning moet gegee word vir aanhalings vanaf hierdie webblad deur onder andere te verwys na die skakel: https://gdssmit.com. Artikels van my op www.apk.co.za en www.apa.ac.za is gepubliseer met my toestemming en gee nie aan iemand anders die reg om dit ook te doen nie. 


Volg my

As jy graag wil weet wanneer ek nuwe items plaas waarin jy moontlik belangstel, vul jou e-pos adres hier in.

Teken in om kennisgewings te ontvang.

* indicates required



 

ΙΧΘΥΣ