Referate

‘n Paar van die referate wat ek gelewer het

Jy het Adobe Reader of soortgelyk nodig om die skakels hieronder oop te maak. Jy kan dit hier aflaai.

Kennisgewing: outeursreg voorbehou. Jy is welkom om hierdie inligting te gebruik vir persoonlike studie of in ‘n kerk/gemeente. Jy mag nie die inligting wysig, my naam van die dokument verwyder, of die inligting op ‘n ander webblad publiseer nie. Jy is welkom om ‘n skakel na hierdie webblad te maak indien jy na hierdie bydraes wil verwys.

 

Referaat gelewer by die jaarlikse Teologiese dag van die APA in Pretoria (2007)

ΑΩ Eer en skaamte in die Nuwe Testament ©

 

Referaat gelewer tydens Predikantekonferensie (2008) oor Eksegese en prediking

ΑΩ Slaggate in ons eksegese as voorbereiding tot Skrifgebaseerde prediking ©

 

Referaat gelewer tydens ‘n Toekomsberaad deur Bybel en Volk (Pretoria, 2010)

ΑΩ Die Afrikaner – geroep om te handhaaf en te hou ©

 

Inleiding gelewer tydens ‘n simposium oor Gereformeerde Skrifbeskouing (Pretoria, 2011)

ΑΩ Heilsgeskiedenis en prediking ©

 

Referaat gelewer tydens ‘n Calvyn-kongres (2010)

ΑΩ Calvyn se beskouing oor die voorsienigheid van God ©

 

Referaat gelewer by die jaarlikse Teologiese dag van die APA (2013) oor die Skrifbeskouing van die dekonstruktivisme

ΑΩ Die Nuwe Hervorming en die Nuwe Testament ©

 

‘n Kort oorsig oor die ontstaan van die “historiese-Jesus kwessie”

ΑΩ ‘n Oorsig oor die ontstaan van die historiese Jesus kwessie ©

 

Referaat gelewer by ‘n kursus in Gerontologie (die wetenskap van die studie van veroudering)

ΑΩ Die plek en rol van bejaardes in die Bybel met toepassing op die praktyk ©

 

Referaat gelewer by die jaarlikse Teologiese dag van die APA (2016) oor skepping en evolusie

ΑΩ Die vroeë kerk se beskouing oor die skepping van God ©

**Video aanbieding beskikbaar op YouTube

 

Referaat gelewer by die Teologiese Werskgemeenskap in Pretoria op 27 Mei 2016

ΑΩ Die gebrek aan Christus-gesentreerde hermeneutiek in die prediking ©

 

Referaat gelewer by die Teologiese Werksgemeenskap in Pretoria op 26 Augustus 2016

ΑΩ Die rol van kreatiewe oorreding teen die ongeloof ©

 

Christelike kuns, -kultuur en -wetenskap, September 2016

ΑΩ Christelike kuns, -kultuur en -wetenskap. ‘n Perspektief op Eksodus 35 ©

 

Daar is meer! Referaat gelewer tydens die Teologiese dag van die APA te Pretoria, 30 Januarie 2017

ΑΩ Daar is meer! Ons belydenis oor die Nagmaal is ‘n teologie van gemeenskap. ©

**Video aanbieding beskikbaar op YouTube

 

Nuwe tendense en moontlikhede in die studie van die grondteks van die Nuwe Testament: ‘n Ondersoek na ‘n Reformatoriese model

ΑΩ Nuwe tendense en moontlikhede in die studie van die grondteks  ©

**Video aanbieding beskikbaar op YouTube

 

Reformasie 500: Die lewe en bydrae van John Wycliffe

ΑΩ John Wycliffe deur GDS Smit

 

Referaat gelewer by die werkswinkel oor Teologiese integrasie –
7 Februarie 2018

ΑΩ Die plek van die Nuwe-Testamentiese wetenskap in die Teologie in die lig van die vraag oor Teologie vs. Godsdienswetenskap ©

 

Referaat gelewer by die APA Teologiese dag – 27 Januarie 2020

ΑΩ Verskillende Bybelse modelle oor verset teen die owerheid ©