Vrae wat pla
- Geld die waarskuwing in Openb. 22:18-19 die hele Bybel?
- Het reuse regtig bestaan?
- Hoe bereken ons Hemelvaartdag?
- Wat staan my te doen as iemand vir wie ek omgee by ‘n sekte of kultus betrokke raak?
- Mag ons God se seën oor enigiemand spreek enige tyd of is dit net vir Sy uitverkore kinders?
Jy is welkom om ‘n vraag hieronder te vra. @gdssmit.com is Christelike bediening wat slegs antwoord op vrae wat geestelik/Bybels/Teologies van aard is en opreg soek na antwoorde sonder om twisvrae te wek.