Verskille tussen Nestlé-Aland (NA)27 en NA28 bring merkwaardige tendens na vore

Prof. Gerrit Smit Daar is onlangs kennis geneem dat die Duitse Bybelgenootskap die wysigings wat aan die Griekse Nuwe-Testamentiese teks van die Editio Critica Maior (ECM) aangebring is, gepubliseer het. In die tweede hersiening van die ECM word die wysigings aan die algemene briewe van die Nuwe Testament gelys. Die volledige lys kan hier bekyk … Continue reading Verskille tussen Nestlé-Aland (NA)27 en NA28 bring merkwaardige tendens na vore