Oordenkings

‘n Aantal oordenkings uit die Skrif wat ek deur die jare geskryf het. Verskeie temas. Alle teksaanhalings is uit die 1953 Bybelvertaling

Kennisgewing: outeursreg voorbehou. Jy is welkom om hierdie inligting te gebruik vir persoonlike studie, navorsing of verwysing. Jy mag nie die inligting wysig, my naam van die dokument verwyder, of die inligting op ‘n ander webblad publiseer nie. Jy is welkom om ‘n skakel na hierdie webblad te maak indien jy na hierdie bydraes wil verwys.

Oordenkings vanuit Korinthiërs

Oordenkings oor God en die verstaan van die Drie-eenheid

Oordenkings oor Christelike vergifnis en die stryd om te vergewe 

Oordenkings oor Calvyn se institusie

Oordenkings tydens COVID-19 lockdown 2020